Agri-Manneoggend

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing

George-landbouskou, in samewerking met Absa, nooi alle mans na ‘n manne-oggend op 29 Augustus om 08:00 in die Agri-Exposaal. Dit sluit in ‘n heerlike ontbyt en koffie/sap en toegang tot die dag se skou teen R150 per persoon of besighede kan ‘n tafel teen R1 500 bespreek.

Die gasspreker is Wessel Lemmer, senior ABSA landbou-ekonoom. Om 10h00 gaan die Minsiter van Landbou Dr Ivan Meyer die 2019 George Landbouskou amptelik open
Daar gaan ook gelukstrekkings wees onder andere twee geleenthede vir diepseevisvang ter waarde R1 200, 1X Slagskaap, 1x ‘’pressure cooker’’ en nog meer
Besprekings is noodsaaklik aangesien net 200 plekke beskikbaar is.
Skakel Christo Fourie by 079 285 0337 of skoukantoor 044 873 4165