Die aanbied van die Agri-werkers in samewerking met die Departement van Landbou was 2019 een van die George Landbou Skou se prestasies,
Corne Botha President en Christo Fourie vise-presedent van George Landbou Skou en Tuinroete Streek-koördineerder van Agri-werkerskompetisie in Tuinroete het ook die Danie Niemand toekenning vir die beste presterende streek ontvang, ten spyte van moeilike omstandighede en uitdagings tydens die Western Cape Prestige Agri Awards wat in Paarl aangebied was.
Ons het 14 Plase besoek en met 75 Agri-werkers onderhoude gevoer waarvan die wenners deur is na die Western Cape Prestige Agri Awards en daar het ons streek die wenner van Junior Bestuur Kategorieë op gelewer.


























