SLUITINGS DATUM VIR INSKRYWINGS
29 JULIE 2019
2019 is die jaar van vernuwing by die George Landbou skou.
So ook met die kompetisies – ons het vir die eerste keer ‘n Mnr Landbou.
Die Dames moet asb nie afgeskeep voel nie, die pryse is, soos elke jaar, uit die hart van ons dorp.
Hairvolution is die hoofborg vir die Koningin en Tiger wheel en Tyre vir die manne.
Die kindertjies moet asb ook kom inskryf. Daar is baie pryse wat gewen kan word.
Laai asb die aansoekvorms hieronder af.
Jy kan by die volgende nommers met ons in verbinding tree:
Skou kantoor- 044 873 4165
Organiseerder- Aurora Fourie 063 683 9593
Mnr en Mej Kompetiesie
Hairvolution- Javon/ Salon 083 299 5276- 044 873 4756
Kinderkompetiesie
Lucinda Barnard- 061 699 2519
Bernadine Ollewagen- 076 880 1268
