Manne-Ontbyt

2019 se manne-ontbyt was ook die eerste keer aangebied deur die George Landbou Skou en met die teenwoordigheid van Dr Ivan Meyer minister van Wes-Kaapse van Landbou was dit natuurlik ook ‘n voorreg dat 2019 landbou Skou geopen is deur die minister. Wessel Lemmer ABSA Senior Landbou-ekonoom was die gasspreker.

Die kaartjies was R150.00 per persoon met baie gelukkige trekings (waarvan die minister ook een wenner was)

2020 wil ons soos die engelse sal sé: “MAN UP” wat natuurlik beteken ons wil dit meer laat groeie en uniek wil aanbied.

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing