Hoenders.
Na n afwesigheid is die hoenders terug die jaar by George skou. Verskeie hoender soorte gaan beoordeel word op Donderdag 29 Augustus om 12:00. Daarna sal die hoenders te sien wees vir die publiek tot en met Saterdag. Daar gaan ook n verskeidenheid van duiwe te sien wees, soos sierduiwe en wedvlug duiwe.
Vir inskrywings of meer inligting kontak Naomi by 0824688826 of Gerard by 0836284937.
Program vir Pluimvee:
Woensdag 28 Augustus 2019 | ||
12:00 | Inpen van Pluimvee | |
Donderdag 29 Augustus 2019 | ||
08:00 – 12:00 | Beoordeling van pluimvee | |
12:00 | Oop vir publiek | |
Vrydag 30 Augustus 2019 | ||
08:00 – 18:00 | Oop vir publiek | |
Saterdag 31 Augustus 2019 | ||
08:00 – 14:00 | Oop vir publiek |