Programme – Huisvlyt en Blomme

Blommerangskikking

Navrae: Iris Liebenberg

082 419 0642

 

 

VOLWASSE KLASSE

KLAS 1 – “Out of the Box” Recycle

  • Op ‘n bruin kartondood
  • 350 wyd x 750 hoog
  • 1.5 x 1.5 m vloerspasie
  • Word rondom beoordeel

KLAS 2 – “Charming”

  • Op ‘n houtstoel wat voorsien word
  • 1.5 x 1.5 m vloerspasie
  • “Swag”
  • Word rondom beoordeel

KLAS 3 – “Designer Flair”

  • Eie staander
  • 1.5 x 1.5 m vloerspasie
  • Hoogte onbeperk
  • Word rondom beoordeel

Klas 4 – “Twiggy Layers”

  • Op boomstomp wat voorsien word
  • Met 2 houtpenne
  • Hoogte van penne is 500mm
  • Hoogte van stomp is 450mm, diameter 400mm
  • 1.0 x 1.0 m vloerspasie

Klas 5 – “Glitter & Glamour”

  • Op twee silwerpilare
  • Diameter 110mm, een pilaar 750mm hoog, ander 500mm
  • 1.0 x 1.0 m vloerspasie
  • Hoogte onbeperk
  • Word rondom beoordeel

Klas 6 – “Dare 2b different”

  • twee swart motorbande word vorsien
  • 1.2 x 1.2 m vloerspasie
  • Hoogte onbeperk
  • Word rondom beoordeel

Klas 7 – “Landscaping”

  • The Glory of the Garden
  • Fruits of the Forest
  • Bushwalk
  • Classical Garden
  • Vloerspasie in driehoekvorm, 3.0 x 3.0 x 3.0 m

 

SKOUREëLS

  • Plantmateriaal moet oorheers
  • Vars en droë plantmateriaal mag in ‘n ontwerp gebruik word
  • Plantmateriaal moet vir die skoutyd vars bly of vervang word
  • KUNSMATIGE PLANTMATERIAAL VERBODE
  • Ontwerpe mag nie gegewe spasie oorskrei of onderbenut nie
  • Alles wat voorsien word mag nie verwyder word nie
  • Verwyder afvalmateriale en maak seker skoueiendom word nie beskadig of gevlek nie
  • Geen hulp word toegelaat tydens rangskiktyd nie
  • Voorafvervaardigde komponente mag nie die dominante deel van die ontwerp uitmaak nie
  • Beoordelaars se beslissing is finaal

 

KINDERKLASSE

Klas 1 A (Gr 1-7) – Geskenkpakkie

  • Tafelspasie 400 x 400 mm

Klas 2A (Gr 8-12) – Troukoek

  • Tafelspasie 400 x 400 mm
  • Hoogte onbeperk

Klas 3 A (Alle ouderdomme) – Hoed

  • Tafelspasie 400 x 400 mm
  • Hoogte onbeperk

 

Inskrywingsvorm

 

Kom besigtig vanaf Donderdag tot Saterdag die pragtige uitstallings en geniet ‘n koppie koffie of tee en KOEK VAN DIE DAG in die teetuin.