Skou Program 2019

DONDERDAG 29 AUGUSTUS 2019

07:00 Opkomende boere registreer by Dept Landbou
07:30 – 09:00 Pluimvee inpen
08:00 Hekke open
08:00 AgriExpo saal Manneontbyt met Wessel Lemmer van ABSA
09:00 Skou word ge-open
09:00 Stalletjies operasioneel
09:00 Pluimvee beoordeling begin
10:30 Voor kantoor Skrif en Gebed
10:40 Voor kantoor Opening en verwelkoming deur Minister van Landbou
10:50 Vermaaktent Gryse jeug bederf saam met Andriette Norman en Michael Lindt
10:30-14:30 Agri Expo saal
14:00 Jeugskou
14:00 – 18:00 Pluimvee oop vir publiek
16:00 – 20:00 Holstein Kampioenskappe
19:00 Vermaaktent Kroning van Mnr en Mej Skou met voorafgaande vermaak deur lokale kunstenaars en gaskunstenaars Andriette Norman en Michael Lindt tree op tydens beoordeling

VRYDAG 30 AUGUSTUS 2019

07:30 Hekke open
08:00 Pluimvee oop vir publiek
08:00 – 13:00 Outeniqua Jersey
08:30 AgriExpo saal Landbou werkswinkel – Dept Landbou
09:00 Perde skou
10:00 – 13:00 BKB Skaap skou
11:00 Buitelug Arena Graskoue Trappers
13:00 Interras Suiwel
13:00 Skaapskeer demonstrasie deur BKB span
14:00 Vleisbees skou
14:00 Interras Vleisbeeste
14:00 Vermaaktent Plaaslike kunstenaars
17:00 Vermaaktent Tanja Storm
18:00 Pluimvee sluit vir publiek
POUSE
19:00 Vermaaktent Michael Lindt
20:00 Vermaaktent Manie Jackson
21:00 Vermaaktent Brendon Peyper

SATERDAG 31 AUGUSTUS 2019

07:30 Hekke open
08:00 Perdeskou begin
08:00 Vleisbees veiling
08:00 Pluimvee oop vir publiek
10:00 Boerboel skou
10:00 AgriExpo saal Vroueoggend met bekende gaskunstenaar – Carla 0448741842
10:00 Buitelug Arena Graskoue Trappers
10:00 – 18:00 Sportarena Sport – Toutrek | Sterkman kompetisie | Kickboxing
10:00 – 13:00 Vermaaktent Kindermodelkompetisie
11:00 Behind Ovaltrack Old tractor Club demonstration of soil preparation
13:00 Pluimvee sluit vir publiek
14:00 Perde Kampioenskappe
14:00 – 20:00 Vermaaktent Plaaslike kunstenaars
15:00 Ovaalbaan Ou trekkers – vinnigste en stadigste trekker
16:00 Buitelug Arena Graskoue Trappers
19:00 Ovaalbaan Stock Cars
19:00 Vermaaktent Byron Minnie
20:00 Vermaaktent Michael Lindt
21:00 Vermaaktent Wicus van der Merwe