George Landbouskou

Laerskoolkinders kom besoek die George Landbou Skou vir ‘n opvoedkundige program wat terdeë geniet word. Baie kinders uit voorheen benadeelde gebiede word gratis na en van die George skou vervoer. Ons fokus op die ontwikkeling van ons kinders in Landbou wat geleenthede skep om hulle op te voed.

Hoërskoolleerders van George en omliggende dorpe besoek die skou om ‘n loopbaanuitstalling by te woon waar loopbane in die Departement van Landbou bevorder word.

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing

Scroll to Top