2022 Skou Aktiwiteite

Na 2 jaar wat ons nie ‘n skou kon aanbied nie is ons baie opgewonde om vanjaar weer  die skou aan te bied met al die normale aktiwiteite. Daar is egter ‘n nuwe sport wat vir die eesrte keer by George landbouskou aangebied gaan word  en dit is TENT PEGGING – “The sport of Tentpegging, formerly known as Gymkhana, involves swords and lances, with which the rider has to strike an object at a full gallop.”

Skape/Beeste/Perde/Duiwe/Pluimvee
Departemant Landbou Inligting sessie
Kleinboere
Melk demonstrasie
Jeug Landbouskou
Jersey & Holsteinkompetisie
Santam Inligtingsessie in die Agrisaal
Steak- en Spitbraai
SA Brouery Biertent
Veteraantrekker uitstallings
Verskeie Industriële uitstallings
Kunstenaars – daagliks
Demonstrasies
Trekker “shuttle service” met trekker en wa
Lewendige uitsendings deur Heartbeat FM 103.9
Oppi-stoep plaaslike kunstenaars
Kindervermaak
Sport
Stalletjies in Grootsaal
Kosstalletjies
Huisvlyt – Plaaskombuis
Kaas- en Wyntent
Merry-go-Round
Verskeie Sportaktiwiteite
Motorvoertuie Uitstallings
Rieldansers (plaaslik)
Stock Cars (Saterdag)
Lucky draws
First-aid on Site
ABSA ATM
SAPD