Die George Landbouskou...
Read MoreInskrywings Vorms
Nuus/ News
George Landbouskou bied die 2de Besigheidsaflos aan
Die George Landbouskou...
Read MorePluimvee Afdeling by die George Landbouskou – Elke Jaar Groter
Die Pluimvee-afdeling van...
Read MoreDamesoggend 2026 – Kaartjies Nou Beskikbaar
’n Oggend van...
Read MoreSakeontbyt met Peter Armitage
Die George Landbouskou...
Read MoreSkoudans bring ‘Sixties Diner’-gees na die George Landbouskou
Die George Landbouskou...
Read MoreSport at the George Agricultural Show 2026
The 2026 George...
Read MorePerde-afdeling by die George Landbouskou 2026: ’n Hoogtepunt vir ruiters
Die perde-afdeling van...
Read MoreLandbou Tent : ’n Fees van vars produkte en plaaslike
Die George Landbouskou...
Read MoreSkape Afdeling by die George Landbouskou: Fokus op Vaardigheidsontwikkeling en
Die George Landbouskou...
Read MoreFUN COMPETITION DOG SHOW
The George Agricultural...
Read MoreGerman Shepherd Breed Show Draws Crowds at George Agricultural Show
The George Agricultural...
Read MoreGeorge Landbouskou en bek-en-klouseer
Die onlangse uitbreek...
Read MoreBESTAAN REEDS 165 JAAR
GEORGE LANDBOU SKOU
Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 165 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan.
Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2026 beplan ons nog meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.
Die George Landbouskou word jaarliks groter en die skouraad se besluit om intensief te fokus op die landbou en plaaslike gemeenskap is besig om vrugte af te werp.
Elke jaar is daar meer betrokkenheid van die plaaslike inwoners asook belangstellendes van ver en wanneer ons meer spasie nodig het dan verwyder ons grensdrade en ploeg nog land oop.”
FACEBOOK FEED
Jaar
0
Besoekers '25
0
Stalletjies
0
Kunstenaars
0
Ons akkommodasie borge
Ondersteun hulle asb!
Welcome to one of the Western Cape’s biggest agricultural show, 164 years of history and going stronger than ever!
We are currently the oldest existing agricultural show in the Western Cape.