George Landbouskou

George Landbouskou Nuus

Fun Dog Show

You and your dog can be part of the FUN DOG SHOW. A FAMILY EVENT FILLED WITH WAGGING TAILS. You and your dog can be
Read More →

Swaar Trekperde by George Landbouskou

Die George Landbouskou, wat plaasvind van 29 Augustus tot 1 September 2024, beloof om vanjaar ‘n spesiale treffer te wees met die insluiting van Swaar
Read More →

Kindervermaak by die skou

GRATIS GESIGVERF GRATIS BALON DIERE GRATIS SPRINGKASTEEL alles by die George Landbou Skou 11vm tot 4nm op Don en Vry en Sat 10vm tot 2nm
Read More →

Foot-and-Mouth Disease Outbreak Impacts George Agricultural Show Again

George, 9 July 2024 – An outbreak of foot-and-mouth disease (FMD) has struck the Eastern Cape, leading to significant disruptions for the upcoming George Agricultural
Read More →

Sierduiwe by skou

PLUIMVEE 2024: Kom kyk gerus tydens die George Landbouskou na die pluimvee afdeling. Behalwe vir die groot verskeidenheid hoenders wat ten toon gestel gaan word
Read More →

Dance Competition

THE GEORGE AGRICULTURAL SHOW PROUDLY PRESENTS: THE DANCE OFF CHAMPIONSHIPS… THE PURPOSE of the CHAMPIONSHIPS is to provide an elevated platform for those exceptional young
Read More →

Skou Koningin

Is jy die volgende Skou Koningin? Is jy tussen die ouderdom van 18 en 28? Moenie die geleentheid mis om as 2024 se Skou Koningin
Read More →

“Die Stalle” Familie-mark

Kom besoek ons by “Die Stalle” Familie-mark op die 13de Julie 2024 op die R102 Lughawepad te George Skougronde. Ons gaan ‘n verskeidenheid pluimvee verkoop.
Read More →

Sake Ontbyt saam met Christo van der Rheede

Christo van der Rheede Tema: Ons Grondwetlike Demokrasie, ons enigste hoop mits dit ‘n werklikheid word vir alle Suid-Afrikaners Datum: 29ste Augustus 2024 (Donderdag)Tyd: 09h00Lokaal:
Read More →

SKOUDANS! SAVE THE DATE!

Kom ervaar en geniet die Jaarlikse Skoudans en Kroning van die Skou Koningin! Datum: Vrydagaand, 16 Augustus 2024 Plek: Skougronde, George. Dit is tyd vir
Read More →

Ontdek die Hoogtepunte van die 2024 George Landbouskou!

Die jaarlikse George Landbouskou is weer op hande en beloof ‘n naweek propvol opwinding, vermaak, en landbou-avontuur vir die hele gesin! Wanneer: 30 & 31
Read More →

Skape program 2024 Skou

Die jaarlikse George Merino en Dohne Merinos Kudde Evaluering vind plaas op Vrydag die 30 Augustus om 10.00 Hierdie dag word vir die 38 ste
Read More →
Scroll to Top