George Landbouskou

SKOUDANS! SAVE THE DATE!

Kom ervaar en geniet die Jaarlikse Skoudans en Kroning van die Skou Koningin!
πŸ“… Datum: Vrydagaand, 16 Augustus 2024
πŸ“ Plek: Skougronde, George.
Dit is tyd vir ‘n onvergeetlike aand vol dans, musiek en verrassings! Sluit aan by ons vir die jaarlikse Skoudans en Kroning van die Skou Koningin op Vrydagaand, 16 Augustus 2024.
Musiek deur die ongelooflike Johan Brooks sal die aand laat leef met ritme en vreugde!
Geniet ‘n heerlike ete wat voorsien word terwyl jy die dansvloer verower en ons skouspelagtige kandidate ondersteun.
Mis nie hierdie glansgeleentheid nie!
Scroll to Top