George Landbouskou

Kom dans saam met ons!

Trek jou denim en vellies aan en kom geniet ‘n heerlike opskop aand tydens die kroning van die 2023 Skou Koningin. Die jaarlikse Skoudans vind plaas Vrydag aand 18 Augustus, 18:30 vir 19:00 by die Agri-saal, George Skougronde. Kaartjies beskikbaar by die Skoukantoor of kontak Stephanie by 0840894223.

Kaartjie sluit ‘n heerlike 3 gang-maal in – R390 per paar of R200 enkel.

Moenie voete sleep nie, kry jou kaartjies nou!

Scroll to Top