George Landbouskou

Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
previous arrow
next arrow

Pluimvee Wenners

Jacques Pozyn ontvang namens Mark Radermacher vir BESTE SAGTEVEER GROOTRAS OP SKOU.

Shaun Simpson ontvang namens Genevieve Kushke vir RESERWE BESTE KONYN OP SKOU.

Ferdi Alberts van George Landbouskou as koördineerder vir PLUIMVEE EN KONYNE.

Hennie Swart ontvang prys vir BESTE SAGTEVEER BANTAM OP SKOU.

Christiaan Smuts ontvang prys vir BESTE KONYN OP SKOU.

Hans Greeff ontvang namens Schmidt Familie vir,
BESTE EGTE BANTAM OP SKOU,
BESTE HARDEVEER GROOTRAS OP SKOU,
BESTE HARDEVEER BANTAM OP SKOU,
BESTE WATERVOËL OP SKOU.

Scroll to Top