George Landbouskou

Skou 2022

‘n Foto wat boekdele spreek loop die gesegde.

Hierdie foto wat Saterdag middag tydens die jaarlikse skou van die George Landbouskou geneem is wys baie duidelik hoe baie mense die skou bygewoon het. Daar was nie meer ‘n gaatjie oop vir enige parkering nie en voertuie moes langs die lughawe pad gestop het om die skou te kon bywoon.

Scroll to Top