Sport 2023 Skou Die George Landbouskou bied elke jaar verskeie sport aktiwiteite aan tydens die jaarlikse skou.Anita Barnard is die komiteelid wat ditelke jaar baie suksesvol dryf en vanjaar wasdit weer so.Bodybuilding, kragman, skaak en natuurlik ovaltrack wasvan die sportsoorte wat in 2022 aangbied was.
Pluimvee Wenners Jacques Pozyn ontvang namens Mark Radermacher vir BESTE SAGTEVEER GROOTRAS… Read More »
DIE MOOI VERHAAL WAT NIE VERTEL WORD NIE, MAAR… Ons hele lewensverhaal is een van mededinging en kompetering. Baie… Read More »