Perde

Soos elke jaar beloof die perde-afdeling weer groot opwinding.
Daar gaan verskillende soorte perde wees soos boerperde, saalperde, die immer gewilde Friesperde en dan vir die eerste keer in baie jare weer Arabierperde.
Daar gaan ook verskillende klasse wees vir kinders en dan vir die beginners leiriem klasse.
Die verskillende perde gaan vanaf Vrydagoggend 9 vm te sien wees en dan meeding vir kompetisies.
Die Saterdag gaan daar voortgegaan word met die kampioenskap klasse, waarna daar die groot kampioen aangekondig sal word.
Vir verdere navrae, inligting of inskrywings kontak Judy Meyer 084 560 1017 of per epos: vissie10@telkomsa.net
Alternatiewe kontak persoon Mornay Smit 082 854 4276 epos: tesourier@georgelandbouskou.co.za

Molrné Smit