George Landbouskou

Na jare wat die stockcars nie deel was van die George Landbou Skou nie, is daar weer hande gevat met die Komitee en daar is 2019 ‘n baie suksesvole Skou kampioenskap aangebied waar Wickus van der Merwe ook saam met die ryers gejaag het.

Dit is die plan om die event weer in 2020 aan te bied in skou tyd op die Saterdagaand.

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing

Scroll to Top