George Landbouskou

Skoukoningin 2022

Ons stel bekend…die nuwe gesig van George Landbouskou….
Sune Erasmus – Skoukoningin
Tania Scott – 1ste Prinses
Benadine Ollewagen – 2de Prinses
Baie geluk dames….julle het asemrowend mooi gelyk!
Sterkte met alles wat vir julle wag in die volgende jaar!
Scroll to Top