George Landbouskou

georgelandbouskouadmin

GRATIS GESIGVERF GRATIS BALON DIERE GRATIS SPRINGKASTEEL alles by die George Landbou Skou 11vm tot 4nm op Don en Vry en Sat 10vm tot 2nm op  Sondag Sien jou daar. Bring die kinders!

Kindervermaak by die skou Read More »

George, 9 July 2024 – An outbreak of foot-and-mouth disease (FMD) has struck the Eastern Cape, leading to significant disruptions for the upcoming George Agricultural Show scheduled for the end of August. This marks the second time in four years that the region has faced threats of FMD outbreak, once again affecting the participation of

Foot-and-Mouth Disease Outbreak Impacts George Agricultural Show Again Read More »

PLUIMVEE 2024: Kom kyk gerus tydens die George Landbouskou na die pluimvee afdeling. Behalwe vir die groot verskeidenheid hoenders wat ten toon gestel gaan word is daar ook ‘n groot hoeveelheid SIERDUIWE en POSDUIWE wat vanjaar ook by die skou ten toon gestel gaan word. Sien jou by die 2024 George Landbouskou wat plaasvind vanaf

Sierduiwe by skou Read More »

THE GEORGE AGRICULTURAL SHOW PROUDLY PRESENTS: THE DANCE OFF CHAMPIONSHIPS… THE PURPOSE of the CHAMPIONSHIPS is to provide an elevated platform for those exceptional young dancers in the Garden Route to gain more experience; to help them push themselves harder, and to help them strive for a more polished performance with even better technique; encouraging

Dance Competition Read More »

Is jy die volgende Skou Koningin? Is jy tussen die ouderdom van 18 en 28? Moenie die geleentheid mis om as 2024 se Skou Koningin gekroon te word nie! Registreer nou en staan ‘n kans om in September aan die Gold Talent International Showcase deel te neem.  Datum: 16 Augustus 2024 Inskrywing sluit: 20 Julie

Skou Koningin Read More »

Kom besoek ons by “Die Stalle” Familie-mark op die 13de Julie 2024 op die R102 Lughawepad te George Skougronde. Ons gaan ‘n verskeidenheid pluimvee verkoop. Van top skougehalte en ook kommersiële hoenders. Kos stalletjies, “car boot sale”, vars produkte en vele meer! Sien julle daar! Diegene wat aansoek wil doen vir ‘n kos-stalletjie, of vir

“Die Stalle” Familie-mark Read More »

Christo van der Rheede Tema: Ons Grondwetlike Demokrasie, ons enigste hoop mits dit ‘n werklikheid word vir alle Suid-Afrikaners Datum: 29ste Augustus 2024 (Donderdag)Tyd: 09h00Lokaal: Landbou Skou GrondeR220 PP8 per tafelTema: Ons Grondwetlike Demokrasie, ons enigste hoop mits dit ‘n werklikheid word vir alle Suid-AfrikanersKry nou jou kaartjie by : https://bit.ly/2024sakeontbyt Biografie: Christo van der Rheede

Sake Ontbyt saam met Christo van der Rheede Read More »

Kom ervaar en geniet die Jaarlikse Skoudans en Kroning van die Skou Koningin! Datum: Vrydagaand, 16 Augustus 2024 Plek: Skougronde, George. Dit is tyd vir ‘n onvergeetlike aand vol dans, musiek en verrassings! Sluit aan by ons vir die jaarlikse Skoudans en Kroning van die Skou Koningin op Vrydagaand, 16 Augustus 2024. Musiek deur die

SKOUDANS! SAVE THE DATE! Read More »

Die jaarlikse George Landbouskou is weer op hande en beloof ‘n naweek propvol opwinding, vermaak, en landbou-avontuur vir die hele gesin! Wanneer: 30 & 31 Augustus 2024 Waar: George Landbouskou, George Die koel weer van Lente maak plek vir die warmte van geselligheid en die George Landbouskou is die perfekte plek om dit te ervaar.

Ontdek die Hoogtepunte van die 2024 George Landbouskou! Read More »

Die jaarlikse George Merino en Dohne Merinos Kudde Evaluering vind plaas op Vrydag die 30 Augustus om 10.00 Hierdie dag word vir die 38 ste jaar aangebied en wat n wonderlike prestasie vir hierdie streek en sy skaapboere om hierdie dag so goed te ondersteun. Die dag word gereel deur BKB in samewerking met NWKV

Skape program 2024 Skou Read More »

Scroll to Top