George Landbouskou

Is jy die volgende SKOU KONINGIN? 👑
 
Is jy tussen die ouderdom van 18 en 28? Moenie die geleentheid mis om as 2024 se Skou Koningin gekroon te word nie! Registreer nou en staan ‘n kans om in September aan die Gold Talent International Showcase deel te neem.
 
📅 Datum: 16 Augustus 2024
⏰ Inskrywing sluit: 20 Julie 2024
 
Kontak Mariette vir meer inligting: 083 618 2115
Days
Hours

Nuus/ News

  • All
  • 2024
  • Aktiwiteite 2023
  • Algemeen
  • George Lanbouskou
  • Vermaak
  • Voorblad
Load More

End of Content.

BESTAAN REEDS 163 JAAR

GEORGE LANDBOU SKOU

“Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 163 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan.

Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2024 beplan ons nog meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.

Die George Landbouskou word jaarliks groter en die skouraad se besluit om intensief te fokus op die landbou en plaaslike gemeenskap is besig om vrugte af te werp.

Elke jaar is daar meer betrokkenheid van die plaaslike inwoners asook belangstellendes van ver en wanneer ons meer spasie nodig het dan verwyder ons grensdrade en ploeg nog land oop.”

Jaar
0
Besoekers '23
0
Stalletjies
0
Kunstenaars
0

Ons akkommodasie borge

Ondersteun hulle asb!

Welcome to one of the Western Cape’s biggest agricultural show, 163 years of history and going stronger than ever!

We are currently the oldest existing agricultural show in the Western Cape.

Ons borge

Scroll to Top