Kaartjie verkope | Ticket Sales
🎉 George Landbouskou 2026 – Kaartjies Nou Beskikbaar! 🎉
Die George Landbouskou 2026 vind plaas vanaf 27 tot 29 Augustus 2026 by die skouterrein – en jy wil dit nie misloop nie!
🌸 Spesiale geleenthede:
• Damesoggend (Saterdag): Met Matie van Graan – R270 per persoon
• Sakeontbyt (Donderdag): R270 per persoon
🎟️ Hekgelde:
Donderdag 27 Augustus
• Volwassenes: R80
• Pensionarisse: R40
• Skoliere: R50
Vrydag 28 Augustus
• Volwassenes: R90
• Pensionarisse: R40
• Skoliere: R50
Saterdag 29 Augustus
• Volwassenes: R120
• Pensionarisse: R50
• Skoliere: R50
🔥 Bespaar met ’n Naweekkaartjie (3 dae toegang):
• Volwassenes: R250 pp
• Skoliere: R130 pp
• Pensionarisse: R100 pp
👉 Kry jou kaartjies vroeg en wees deel van een van die hoogtepunte op die Tuinroete se kalender!
#GeorgeLandbouskou #FamilyFun #GardenRoute #Skou2026