George Landbouskou

Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
previous arrow
next arrow

Vakature vir SEKRETARESSE

George Landbouskou het ‘n SEKRETARESSE pos beskikbaar. Belangstellendes moet asb die onderstaande aansoekvorm invul en dit saam met u CV vir ons epos na hr@georgelandbouskou.co.za

Ondervinding in die volgende is nodig:

  • Algemene kantoorbestuur
  • Neem van notules by vergaderings
  • Microsoft Office (Word en Excell)
  • Goeie organiserings vermoë
  • Moet onder druk kan werk
  • Moet bereid wees om tydens skoutyd en funksies buitengewone ure te werk
  • Moet goeie personeel verhoudings kan handhaaf

Meer oor pos:

  • Halfdag pos (8vm tot 1nm)
  • Maandae, Woensdae en Vrydae
  • Diens aanvaarding is 1 Februarie 2023
  • Aansoeke sluit: 15 Januarie 2023
  • Onderhoude vanaf 20 Januarie 2022

Proses:

  1. Laai aansoekvorm af hieronder (of hier)
  2. Vul vorm in en epos na hr@georgelandbouskou.co.za 
  3. Stuur ook ‘n CV na hr@georgelandbouskou.co.za 
  4. Onderhoude gebeur vanaf 20 Januarie 2023 
Scroll to Top