George Landbouskou

Donderdag

24 AUGUSTUS 2023

06:00 – 08:45PluimveeToegang vir die hanteerders van diere
08:00 – 08:45Dep LandbouBeamptes arriveer en maak gereed vir uitstalling
08:00HekkeHekke maak oop vir stalletjie houers
09:00HekkeHekke maak oop vir die publiek
09:00Dep LandbouPacaltsdorp en Groot Brak Sekondêr besoek skou.
09:00PluimveeBeoordeling vind plaas vir al die pluimvee diere
09:00 – 19:00StalletjiesStalletjies operasioneel
09:00Dep Landbou – KerksaalRegistrasie en Verwelkoming
09:10 – 10:30Dep Landbou – KerksaalHerlewingslandbou as alternatief vir stygende Landbou insetkostes
10:00-12:00Padel TennisAdults Open Beginners
10:00 – 12:00JeugskouRegistrasie by skaaptent
10:00Oppi StoepOnbekend
10:00 -11:30Bejaarde teeRaadsaal – Bejaarde tee
10:30 – 11:00Dep Landbou/Agricol – KerksaalDekgewas mengsels
10:30TentpeggingLance Competion
11:00Oppi StoepJulius Magan
11:15 – 13:00Dep Landbou/NMU – KerksaalPrestasietoetsing terugvoer aan boere
12:00Jeugskou – PerdePerde-arena
12:00Jeugskou – KleinveeSkaaptent
12:00Jeugskou – BeesteBeestent
12:00Jeugskou – PluimveePluimvee
12:00Oppi StoepAcoustic Route
12:00Ou TrekkersVerskillende engines soos “listers” gaan gestart word
13:00Oppi StoepFrans Brits
13:00Ou TrekkersOu trekker en sleepwa ry gereeld rondtes op terrein
13:00 – 18:30Beeste – JerseysVersskou
13:00Beeste – HolsteinsBeoordeling van verse
13:00 – 13:30TentpeggingRieldansers en Gumboot dansers
13:40Tentpegging3 Valskerm springers land met vlae.
14:00JeugskouJong Afslaers  by Boerbokke
14:00TentpeggingOpening parade
14:00SportLaerskole toutrek in perde-arena
14:00 -15:00Dep Landbou/NMU – KerksaalNMU bydrae
14:00 – 16:00Padel tennisJuniors 9 – 12 years beginners
14:00OpeningSkou word ge-open
14:00Oppi StoepMarius Landman
14:30Oppi StoepRobin Burger
14:45Oppi StoepNorma Walters
14:50Cattle – AyrshiresOpening and welcome
  Introduction – Judge Greg Evans
15:00Oppi StoepMure Conradie
15:00TentpeggingLance Competition
15:150ppi StoepKarien Stander
15:30Oppi StoepMienke Boshoff
15:45Oppi StoepIsabelle Botes
16:00Oppi StoepGaston Lehmann
17:00 – 19:00Padel TennisAdult Open Beginners
17:00Cattle – AyrshiresHeifer show
19:00Beeste – JerseysBul en Vers veiling
Scroll to Top