Groei met Landbou

Agri-Manneoggend
George Landbou Skou in samewerking met ABSA nooi elke man om saam met Wessel Lemmer Senior Landbou-ekonoom as gasspreker vir ‘n manne-oggend te kom kuier.
29 Augustus 2019 om 08h00 in die Agri-saal
Maar almal is welkom, manne en vroue!

George Landbou Skou bied ontbyt en heerlike koffie/Sap en toegang tot die dag se Skou en dit vir net R150 per persoon of besighede ‘n tafel vir R1500.00 en natuurlik gaan daar ook gelukkige trekking wees van onderandere 2 x Diepsee visvang waarde R1200.00 en nog meer.

Besprekings is noodsaaklik net 200 plekke beskikbaar
Skakel Christo Fourie 079 285 0337.

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing