George Landbouskou

Elke Senior Burger(Gryse Jeug) is waardevol
Elke jaar bederf George Landbou Skou Raad ons Senior burgers (Gryse Jeug) die geleentheid gebeur net een keer per jaar en dit tydens die jaarlikes George Landbou Skou gewoonlik op die 1ste dag van die skou en die jaar is daar gee uitsondering nie.
Donderdag 29 Augustus 2019 om 10h00 word elke Senior Burger (Gryse Jeug) van oral in en om George genooi vir die lekker bederf.

Die jaar het het ons twee kunstenaars wat ons Gryse Jeug gaan bederf naamlik Andriëtte Norman en Michael Lindt en met dit gratis bederf met keurige versnapings en natuurlik gaan daar ook gelukkige trekking wees.

Vir al die bederf en ingang by die George Landbou Skou vir die dag vir net R20.00 per persoon.

Borg jou Oupa/Ouma/Pa/Ma of sommer die een wat dit nie kan bekostig nie.
Vir meer inligting kontak Christo Fourie 079 285 0337

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing

Scroll to Top