Huisvlyt

Ons vat jou deur Ouma se kombuis wat gevul is met die geure van kerrie vetkoek … pannekoek … beskuit… melktert …konfyt … ingelegde vrugte .. en die mooi hand gemaakte speelgoed …serpies … kombersies … kerse .. as dit nie gehekel of gebrei is nie dan is dit met liefde gedoen.
Kontak Iris Liebenberg 082 419 0642

Iris Liebenberg

082 419 0642

“Huisvlyt”