George Landbouskou

Kampeer Staanplek Aansoek

George Landbouskou maak kampeer staanplekke beskikbaar vir die Stockcars van 7 en 8 April 2023.

Die staanplek is 9m x 9m met 4 persone per staanplek.
Daar kan 2 ekstra persone per staanplek wees vir ‘n koste van R 200 per persoon per nag ekstra.

Koste van staanplek is R 600 per nag

Epos asb voltooide aansoekvorm en bewys van betaling voor of op 6 April 2023 (nie later as 12h00) na: president@georgelandbouskou.co.za

KAMPREELS:

  • Daar mag nie meer as 6 mense per staanplek wees nie
  • Geen oop vure by staanplekke – slegs by aangewysde plekke waar braai dromme is
  • Geen eie drank op terrain
  • Inkom tyd: 11h00
  • Uitklok tyd: 14h00
  • Bring eie toilette papier
  • Geen opsetlike skade aan Skougronde en geboue sal toegelaat word nie
  • Geen laat aansoeke of betalings nie – alle betalings moet EFT wees

 

6

Scroll to Top