George Landbouskou

Pieter Aucamp

082 825 3890

Sheep

Die jaarlikse George Kudde – Evaluerings dag word vanjaar vir die 35 ste keer aangebied op Vrydag 30 Augustus om 10.00 tydens George Skou. Daar word weer 2 groepe beoordeel nl.Merino en Dohne Merinos en 8 ooie per deelnemer word ingeskryf.

Tydens hierdie dag word daar hoofsaaklik gekyk na ooie se wol en bouvorm eienskappe. Elke ooi kry punte en die deelnemer se ooie met meeste punte wen dan die Algehele Wenner afdelings.

Hierdie dag word gereel deur BKB in samewerking met die NWKV wat elke klient die dag van die nuutste inligting voorsien rakende sy skaap boerdery om sy maksimum potensiaal te bereik , bespreek.
Die hoofdoel van hierdie dag is dat deelnemers homself kan meet aan sy mede deelnemers om sodoende te sien waar sy kudde verbeter kan word.

BKB Skeerdiens bied weer n skeerdemonstrasie op Vrydag 30 Augustus om 14.00 wat almal gewoonlik baie geniet.

Willie Barnard

082 576 8402

Electricity
Security

Gerard Lenferna

083 628 4937

Poultry

Vriende van die Skou

Scroll to Top