George Landbouskou

Skoukoningin 2023!!!

Die George Landbouskou bied weer die Skoukoningin kompetisie aan by die 2023 Skou.

Aurora Greyling

0826007468

Competitions

Skoukoningin 2023 Inskrywing

  • Deelnemers moet teenwoordig kan wees tydens die George Landbouskou van 24 Augustus tot 26 Augustus 2023.
  • Skryf gerus in indien jy ongetroud is en tussen 17 tot 27 jaar oud is.
  • Die kroning van die 2023 Skou Koningin vind plaas tydens ons skou dans op Vrydag 18 Augustus 2023

Hoe om in te skryf en deel te neem.

  1. Vul die vorm in hieronder – voor 25 Julie 2023
  2. Die Skouraad ontvang jou inskrywing en kontroleer of jy kwalifiseer vir die kompetisie.
  3. Almal wat dan kwalifiseer, word uitgenooi vir onderhoude met die Skouraad.
  4. Die Top 5 word aanlyn geplaas waar die publiek geleenthed kry om deel te eem aan die verkiesing van die Top3.
    Kies hier <— volg die skakel.
  5. Die Top 5 finaliste gaan dan deur na die Kroning van die Skou Koningin.
  6. Die kroning van die 2023 Skoukoningin  vind plaas tydens ons Skoudans wat op Vrydag 18 Augustus plaasvind.
Scroll to Top