Uitstallings

Wat is ‘n Landbou Skou sonder die uistallers met meer as 200 uitstallers wat elke besoekers getrakteer op ‘n verskeidenheid produkte in verskillende kategorieë, wat elke jaar by George Lanbou Skou kom uitstal,  soms is dit warm soms koud maar die uitstallers is betroubaar en is elke jaar teenwoordig

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing