George Landbouskou

In 2019 het van SA se top kunstenaars op getree naamlik.

Andriette Norman, Tanja Storm, Michael Lindt, Manie Jackson, Brendon Peyper, Wicus vd Merwe

Die geleentheid word natuurlik ook geskep sodat die skougangers die dag kan afsluit met lekker feestelikheid en vir Pa en Ma om rustig te sit en die kunstenaars te geniet terwyl die kinders die speelpark geniet

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing

Scroll to Top