George Landbouskou

Tinnie Dirks

083 367 8596

Cattle

Debbie Dirks

083 534 6819

Cattle

Daar gaan ongeveer 7 verskulende rasse teenwoordig wees, Rooi en Swart Angusse, Limousins, Simmentalers, Harofords, Charolais, Rooi peonskoppe.

Donderdag oggend 8:00 sal die beoordeling van die beeste begin tot laat middag.

Vrydag gaan die Interrasse na afloop van die suiwel beeste plaasvind waar die Opperste Vleisbees kampioen aangewys gaan word.

Saterdag oggend beoog ons om n veiling te hou waar van die skoudiere opgeveil gaan word.

Program vir Vleisbeeste

Woensdag 28 Augustus 2019
12:00  Aflaai en registrasie van registrasie
Donderdag 29 Augustus 2019
08:00 – laatmiddag Beoordeling van beeste
Vrydag 30 Augustus 2019
12:00 – 18:00 Interrasse beoordeling na afloop van Suiwel beoordeling
Saterdag 31 Augustus 2019
TBA Veiling van van die skoudiere
Brahman Bul
Kampioen Koei
Seun Touleier
Raskampioen
Kampioen Koei
Vleisbeeskampioen
Scroll to Top