Opi-Stoep

Hier word ons plaaslike kunstenaars genooi om op te tree en blootstelling te ontvang vir die tydberk van die skou ons het kunstenaars gehad so:

Louis Geldenhuys, Rhino & Rasta, Chris Waltlin, ONBEKEND, Maritza, Anton Gemmer, Eclipse, Gaston, Michael G, Janine Fourie, Slowtown Slickers, Vandièt, Marius Landman, Wayne Jones, Carl Stone, Andrè Lotter, Louis Geldenhuys

2020 wil ons meer fokus op ontwikkeling van ons plaaslike kunstenaars.

Christo Fourie

Vise-President

079 285 0337

vise-president@georgelandbouskou.co.za

Entertainment, Music
Farm Workers Competition
Stalls, Bar
Marketing