Program 2023
Donderdag 24 Augustus 2023
06:00 – 08:45 | Pluimvee | Toegang vir die hanteerders van diere |
08:00 – 08:45 | Dep Landbou | Beamptes arriveer en maak gereed vir uitstalling |
08:00 | Hekke | Hekke maak oop vir stalletjie houers |
09:00 | Hekke | Hekke maak oop vir die publiek |
09:00 | Dep Landbou | Pacaltsdorp en Groot Brak Sekondêr besoek skou. |
09:00 | Pluimvee | Beoordeling vind plaas vir al die pluimvee diere |
09:00 – 19:00 | Stalletjies | Stalletjies operasioneel |
09:00 | Dep Landbou – Kerksaal | Registrasie en Verwelkoming |
09:10 – 10:30 | Dep Landbou – Kerksaal | Herlewingslandbou as alternatief vir stygende Landbou insetkostes |
10:00-12:00 | Padel Tennis | Adults Open Beginners |
10:00 – 12:00 | Jeugskou | Registrasie by skaaptent |
10:00 | Oppi Stoep | Onbekend |
10:00 -11:30 | Bejaarde tee | Raadsaal – Bejaarde tee |
10:30 – 11:00 | Dep Landbou/Agricol – Kerksaal | Dekgewas mengsels |
10:30 | Tentpegging | Lance Competion |
11:00 | Oppi Stoep | Julius Magan |
11:15 – 13:00 | Dep Landbou/NMU – Kerksaal | Prestasietoetsing terugvoer aan boere |
12:00 | Jeugskou – Perde | Perde-arena |
12:00 | Jeugskou – Kleinvee | Skaaptent |
12:00 | Jeugskou – Beeste | Beestent |
12:00 | Jeugskou – Pluimvee | Pluimvee |
12:00 | Oppi Stoep | Acoustic Route |
12:00 | Ou Trekkers | Verskillende engines soos “listers” gaan gestart word |
13:00 | Oppi Stoep | Frans Brits |
13:00 | Ou Trekkers | Ou trekker en sleepwa ry gereeld rondtes op terrein |
13:00 – 18:30 | Beeste – Jerseys | Versskou |
13:00 | Beeste – Holsteins | Beoordeling van verse |
13:00 – 13:30 | Tentpegging | Rieldansers en Gumboot dansers |
13:40 | Tentpegging | 3 Valskerm springers land met vlae. |
14:00 | Jeugskou | Jong Afslaers by Boerbokke |
14:00 | Tentpegging | Opening parade |
14:00 | Sport | Laerskole toutrek in perde-arena |
14:00 -15:00 | Dep Landbou/NMU – Kerksaal | NMU bydrae |
14:00 – 16:00 | Padel tennis | Juniors 9 – 12 years beginners |
14:00 | Opening | Skou word ge-open |
14:00 | Oppi Stoep | Marius Landman |
14:30 | Oppi Stoep | Robin Burger |
14:45 | Oppi Stoep | Norma Walters |
14:50 | Cattle – Ayrshires | Opening and welcome |
Introduction – Judge Greg Evans | ||
15:00 | Oppi Stoep | Mure Conradie |
15:00 | Tentpegging | Lance Competition |
15:15 | 0ppi Stoep | Karien Stander |
15:30 | Oppi Stoep | Mienke Boshoff |
15:45 | Oppi Stoep | Isabelle Botes |
16:00 | Oppi Stoep | Gaston Lehmann |
17:00 – 19:00 | Padel Tennis | Adult Open Beginners |
17:00 | Cattle – Ayrshires | Heifer show |
19:00 | Beeste – Jerseys | Bul en Vers veiling |
Vrydag 25 Augustus 2023
07:30 – 18:30 | Beeste – Jerseys | Koei skou |
07:30 | Beeste – Holsteins | Beoordeling van koeie |
08:00 | Hekke | Hekke maak oop vir stalletjie houers |
09:00 | Hekke | Hekke maak oop vir publiek |
09:00 | Cattle – Ayrshires | Judging of snr Cows |
09:00 – 17:00 | Dep Landbou | Uitstalling van dienste gelewer deur Dep Landbou – oop vir publiek. |
10:00 – 12:00 | Padel Tennis | Adult Open Intermediate |
10:00 | Oppi Stoep | Onbekend |
10:00 – 13:00 | BKB | Skaap skou |
10:00 | Skape | Merino en Dohne Kudde Evaluering en beoordeling . |
11:00 | Oppi Stoep | Nadia |
11:00 | Cattle – Ayrshire | Group Classes: Class winners and reserves: |
Accompaniment with bagpipe intro into showring | ||
12:00 | Oppi Stoep | Tanja Storm |
12:00 | Tentpegging | Sword Competition |
12:30 | Cattle – Ayrshire | Crowning of gold cup winner and runner-up |
13:00 | Skape | Prysuitdeling vind plaas |
13:30 | Oppi Stoep | Lindi |
14:00 | Oppi Stoep | Janine Fourie |
14:00 – 16:00 | Padel Tennis | Juniors 13 – 15 years Beginners |
14:30 | Skape | Skeerdemonstrasie |
15:00 | Oppi Stoep | Nikki |
15:00 – 20:00 | Pluimvee | Classy Fowl Auctions bied aanlyn WhatApp veiling aan |
16:00 | Oppi Stoep | Wim Erasmus |
16:00 – 17:00 | Sport | Karate Seminar / Showcase |
17:00 – 19:00 | Padel Tennis | Adult Open Intermediate |
17:00 – 20:00 | Sport | Skaak in kerkgebou |
19:00 | Cattle – Ayrshires | Prize-giving function and dinner |
19:00 | Cattle – Holsteins | Dinner |
19:00 | Vermaak | Amore |
20:00 | Vermaak | Optrede deur Emo Adams |
Saterdag 26 Augustus 2023
08:00 | Hekke | Hekke maak oop vir stalletjie houers |
09:00 | Hekke | Hekke maak oop vir publiek |
08:00 – 14:00 | Sport | Kickboxing Tournament |
08:00 – 13:00 | Sport | Boks in SASL Saal |
09:00 – 18:00 | Sport | Skaak in kerkgebou |
09:00 | Dep Landbou | Uitstalling van dienste gelewer deur Dep Landbou – oop vir publiek |
09:00 | Mnr Skou | Deelnemers kom bymekaar by Oppi Stoep |
09:00 | Perde | Ope in hand hings |
09:10 | Perde | Ope in hand merrie |
09:20 | Perde | Saalperd kampioen 3 gang plesier perd |
09:30 | Tentpegging | Gallows & Relay event |
09:30 | Perde | Ope best turned out under 18 |
09:40 | Perde | Ope best turned out above 18 |
09:50 | Perde | Fries Kampioen enkeltuig |
10:00 – 11:00 | Pluimvee | Veiling van 20 beste beoordeelde pluimvee |
10:00 – 13:00 | Padel Tennis | Adults Mixed Doubles Beginners |
10:00 | Perde | 3 Gang ryperd 18 jaar en onder |
10:00 | Kinder kompetisie – Oppi Stoep | 0 -6 maande |
10:00 | Damesoggend | Jenna Leigh Bilong Raadsaal |
10:00 – 12:00 | Jeugskou | Boerbok beoordeling |
10:00 – 14:00 | Jeugskou | Pluimvee werkswinkel |
10:10 | Perde | 3 Gang ryperd 18 jaar en oor |
10:20 | Perde | Saalperk kampioen 5 gang plesier perd |
10:20 | Kinder kompetisie – Oppi Stoep | 7 – 12 maande |
10:20 | Oppi Stoep | Mihryn Meyer |
10:30 | Perde | Ope beste drawwer 18 jaar en onder |
10:40 | Perde | Ope beste drawwer 18 jaar en oor |
10:40 | Kinder kompetisie – Oppi Stoep | 1 – 3 jaar |
10:50 | Perde | Fries 3 gang universeel |
11:00 | Perde | Saalperd kampioen enkeltuig |
11:00 | Kinder kompetisie -Oppi Stoep | 4 – 6 jaar |
11:00 | Oppi Stoep | Liezl |
11:10 | Perde | Ope beste ponie en ruiter |
11:20 | Kinder kompetisie – Oppi Stoep | 7 – 9 jaar |
11:20 | Perde | Saalperd kampioen siertuig |
11:30 | Perde | Ope beste stapper 18 jaar en onder |
11:40 | Perde | Ope beste stapper 18 jaar en oor |
11:40 | Kinder kompetisie – Oppi Stoep | 10 – 12 jaar |
11:40 | Oppi Stoep | Driekie |
11:50 | Perde | Ope leiriem 10 jaar en onder (stap draf) |
12:00 | Perde | Ope ruiterkuns 18 jaar en onder |
12:00 | Kinder kompetisie – Oppi Stoep | 13 – 15 jaar |
12:10 | Perde | Ope ruiterkuns 18 jaar en oor |
12:20 | Oppi Stoep | Liezl |
12:20 | Perde | Ope leiriem 10 jaar en onder (slegs stap) |
12:30 | Perde | Ope beste galop 18 jaar en onder |
12:40 | Perde | Ope beste galop 18 jaar en oor |
13:00 | Oppi Stoep | Jannie de Bruin |
14:00 | Oppi Stoep | Zanda & Driekie |
14:00 | Perde | Alle rasse fancy dress |
14:10 | Perde | Saalperd kampioen parkperd |
14:20 | Perde | Fries 3 gang |
14:30 | Perde | Saalperd kampioen 3 gang |
14:40 | Perde | Ope 3 gang kampioen kinder ryperd |
14:50 | Perde | Ope 3 gang kampioen wolwassenes |
15:00 – 16:00 | Padel Tennis | Top Eden Players |
15:00 – 17:30 | Vermaak | Sang kompetisie in vermaaktent. |
15:00 | Oppi Stoep | Tashia |
15:00 | Perde | Saalperd kampioen 5 gang |
16:00 – 17:00 | Sport | Boxing Weigh in |
16:00 – 18:00 | Stockcars | Scrootening |
16:00 | Oppi Stoep | Rhino & Rasta |
17:00 – 20:00 | Padel Tennis | Adults Mixed Doubles Intermediate |
18:00 – 22:00 | Sport | Fight Night – Kickboxing SASL Saal |
18:00 | Vermaak | Byron Minnie |
19:00 | Vermaak | Michael Lindt |
19:00 | Vermaak | Michael Lindt kontak Mnr Skou wenner aan |
19:00 – 00:00 | Stockcars | Stockcars op Ovaalbaan |
20:00 | Vermaak | Wenner van sangkompetisie word aangekondig |
20:00 | Vermaak | Optrede deur Jay |
21:00 | Vermaak | DJ maak musiek |
Sondag 27 Augustus 2023
09:00 | Hekke | Hekke maak oop vir stalletjiehouers |
09:30 | Hekke | Hekke maak oop vir publiek |
09:00 – 16:00 | Padel Tennis | Open Day Play |
10:00 | Praise and worship |