George Landbouskou

Vermaak

Kom besoek ons by “Die Stalle” Familie-mark op die 13de Julie 2024 op die R102 Lughawepad te George Skougronde. Ons gaan ‘n verskeidenheid pluimvee verkoop. Van top skougehalte en ook kommersiële hoenders. Kos stalletjies, “car boot sale”, vars produkte en vele meer! Sien julle daar! Diegene wat aansoek wil doen vir ‘n kos-stalletjie, of vir

“Die Stalle” Familie-mark Read More »

Christo van der Rheede Tema: Ons Grondwetlike Demokrasie, ons enigste hoop mits dit ‘n werklikheid word vir alle Suid-Afrikaners Datum: 29ste Augustus 2024 (Donderdag)Tyd: 09h00Lokaal: Landbou Skou GrondeR220 PP8 per tafelTema: Ons Grondwetlike Demokrasie, ons enigste hoop mits dit ‘n werklikheid word vir alle Suid-AfrikanersKry nou jou kaartjie by : https://bit.ly/2024sakeontbyt Biografie: Christo van der Rheede

Sake Ontbyt saam met Christo van der Rheede Read More »

Kom ervaar en geniet die Jaarlikse Skoudans en Kroning van die Skou Koningin! Datum: Vrydagaand, 16 Augustus 2024 Plek: Skougronde, George. Dit is tyd vir ‘n onvergeetlike aand vol dans, musiek en verrassings! Sluit aan by ons vir die jaarlikse Skoudans en Kroning van die Skou Koningin op Vrydagaand, 16 Augustus 2024. Musiek deur die

SKOUDANS! SAVE THE DATE! Read More »

Trek jou denim en vellies aan en kom geniet ‘n heerlike opskop aand tydens die kroning van die 2023 Skou Koningin. Die jaarlikse Skoudans vind plaas Vrydag aand 18 Augustus, 18:30 vir 19:00 by die Agri-saal, George Skougronde. Kaartjies beskikbaar by die Skoukantoor of kontak Stephanie by 0840894223. Kaartjie sluit ‘n heerlike 3 gang-maal in

Kom dans saam met ons! Read More »

Scroll to Top