Sluit aan by ons vir ‘n onvergeetlike aand met Elandré, ons hoofkunstenaar, op Saterdag, 30 Augustus om 20:00!
Elandré is ‘n dinamiese Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, bekend vir sy kragtige stem en aansteeklike energie. Met treffers wat harte steel, beloof hierdie aand passie en pure vermaak. Moenie dit misloop nie!