George Landbouskou

Skoudans 16 Augustus 2025

๐ŸŽ‰ GEORGE LANDBOUSKOU DANS 2025 ๐ŸŽ‰
๐Ÿ•บ๐Ÿ•บSAVE THE DATE!!!!!๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’ƒ
๐Ÿ“… Saterdag, 16 Augustus
๐Ÿ“ Agri-saal, George Skougronde
๐Ÿ•— Vanaf 18:00
Kom dans die vroeรซ lentekoue weg by die George Landbouskou Dans โ€“ ‘n aand vol musiek, energie en glans! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ
โœจ Kroning van die Skoukoningin 2025 โ€“ wees daar om hierdie spesiale oomblik saam met ons te vier!
๐Ÿ† Danskompetisies vir oud en jonk โ€“ bring daai dansskoene en wys wat jy kan doen op die vloer!
๐Ÿ’ซ Musiek. Liggies. Opwinding. Tradisie. Gemeenskap. Moet dit nie misloop nie!
๐Ÿ‘‰ Kaartjies beskikbaar by die by die Skoukantoor.
๐Ÿ“ž Navrae: Karien – 082 786 2814
Scroll to Top