George Landbouskou

Dankbaarheid by Perdeafdeling van George Landbouskou 2025

Die perdeafdeling van die 2025 George Landbouskou het weereens glans en sukses beleef – nie net danksy die ryers en hul pragtige perde nie, maar ...
Read More →

Uitmuntende ruiterskap by George Landbouskou se perdeafdeling

Die perdeafdeling van die George Landbouskou 2025 het hierdie jaar ruiters, eienaars en toeskouers bekoor met uitmuntende ruiterskap, vasberadenheid en die pragtige samewerking tussen perd ...
Read More →

Pluimvee-afdeling van George Landbouskou vol hoogtepunte en eerste keer-prestasies

Die Pluimvee-afdeling by die George Landbouskou het vanjaar weer gesorg vir kleur, pret en besonderse hoogtepunte. Vertoners en besoekers het dit eens gemaak dat die ...
Read More →

George Merino en Dohne Merino Kudde Evaluering 2025 uitslae

Die jaarlikse Merino en Dohne Merino Kudde Evaluering wat plaasgevind het tydens George skou op Vrydag die 29 Augustus 2025 was weereens n groot sukses ...
Read More →

George Landbouskou 2025: ’n Fees van Tradisie, Landbou en Gemeenskap

Die laaste week van Augustus het George weer eens laat bewe van opgewondenheid toe duisende mense die skougronde ingevaar het vir die 164ste George Landbouskou. ...
Read More →

Strongman Competition Returns to Thrill at George Agricultural Show

The George Agricultural Show is set to host an exciting new highlight this year – the Development Strongman Competition – taking place on Saturday, 30 ...
Read More →
Scroll to Top