George Landbouskou

Kaartjie verkope | Ticket Sales

🎉 George Landbouskou 2026 – Kaartjies Nou Beskikbaar! 🎉

Moenie uitmis op een van die grootste hoogtepunte op die Garden Route se kalender nie! Die George Landbouskou vind plaas vanaf 27 tot 29 Augustus by die skouterrein.

🎟️ Kaartjie-inligting:

🌸 Damesoggend (Saterdag)
Met Matie van Graan
R270 per persoon

Sakeontbyt (Donderdag oggend)
R270 per persoon

🚪 Hekgelde:
• Volwassenes: R80
• Pensionarisse: R40
• Skoliere: R50

🎫 Naweekkaartjies (al 3 dae):
• Volwassenes: R250 pp
• Skoliere: R130 pp
• Pensionarisse: R100 pp

Bring die hele gesin en kom geniet ’n naweek vol landbou, vermaak, stalletjies en aktiwiteite vir oud en jonk!

Kry jou kaartjies en sien jou daar!

Scroll to Top