George Landbouskou

“Die Stalle” Familie-mark

Kom besoek ons by “Die Stalle” Familie-mark op die 13de Julie 2024 op die R102 Lughawepad te George Skougronde.
Ons gaan ‘n verskeidenheid pluimvee verkoop. Van top skougehalte en ook kommersiële hoenders.
Kos stalletjies, “car boot sale”, vars produkte en vele meer!
Sien julle daar!
Diegene wat aansoek wil doen vir ‘n kos-stalletjie, of vir “car boot sales” of kuns-/handewerk, skryf in so gou moontlik vir die mark wat saam die lewende hawe se verkope gaan wees.
Kontak Ferdi: 079 206 3535
Johann Verster: 082 774 8432
of die skou kantoor : +27 44 873 4165

Show Application Die Stalle Family Market

Application forms:
General Stalls R250
Car boot sales R250
Food stalls R500

‼️No commission payable on sales

VAT EXCLUDED

Aansoekvorms:
Algemene stalletjies R250
“Car boot sales” R250
Kos-stalletjies R500

‼️Geen kommissie op verkope is betaalbaar nie

BTW UITGESLUIT

Scroll to Top