George Landbouskou

Nuwe Vise-president

Herman Pienaar is verkies tot nuwe Vise-president van die Outeniqua Landbou genootskap. Die verkiesing het plaasgevind tydens die algemene jaarvergadering wat gehou was op 1 November 2022.

Herman is vir meer as 6 jaar betrokke by die George Landbouskou en is ook bekend as die mede eienaar van die gewilde facebook Groep, Georgiete Staan Saam.

Scroll to Top