George Landbouskou

Tentpegging kompetisie by Skou

Saterdag 14 Januarie was daar ‘n miernes van aktiwiteite by die George Landbouskou terrein.

‘n Tent Pegging kompitiese is aangebied as ‘n vooloper vir die Wêreld Beker wat in Augustus saam met die jaarlikse skou aangebied gaan word. Baie opgewondenheid het geheers en George Landbouskou het die toets geslaag en is almal baie tevrede met die nuwe baan wat voorberei word vir die groot kompitiese.

Ons almal sien baie uit daarna om van regoor die wêreld perde en ruiters te ontvang vir die Tent Pegging World Cup.

 

Scroll to Top