George Landbouskou

Tentpegging baan

George Landbouskou bied in Augustus 2023 die Tentpegging (voorheen Gymkhana) Wêreld kampioenskappe aan.

Die raad is besig om die terrein en baan voor te berei en is baie dankbaar vir S.Haddad wat bereid is om te help met die groot taak.

 

Scroll to Top