George Landbouskou

Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
Slide 1
George Landbouskou
Next show: 29 August - 1 September 2024
previous arrow
next arrow

Voëlklip Aaanbiddings Pieniek

Die George Gebedsnetwerk het op Saterdag 22 Oktober ‘n aanbiddings pieniek in samewerking met die George Landbouskou aangebied. Die 3 groepe gebedsintersessors is na Voëlklip gestuur om daar in te tree in aanbidding vir die baie hë aantal selfdood gevalle wat die laaste tyd by Voëlklip gebeur het.

Terwyl die groepe by Voëlklip was daar lewendige Worship musiek by die skougronde. Alhoewel dit baie koud was met ‘n koue suid-ooster wat gewaai het en met bewolkte weer, was daar ongeveer 150 mense wat die geleentheid bygewoon het.

Scroll to Top