George Landbouskou

Voƫlklip Aaanbiddings Pieniek

Die George Gebedsnetwerk het op Saterdag 22 Oktober ‘n aanbiddings pieniek in samewerking met die George Landbouskou aangebied. Die 3 groepe gebedsintersessors is na VoĆ«lklip gestuur om daar in te tree in aanbidding vir die baie hĆ« aantal selfdood gevalle wat die laaste tyd by VoĆ«lklip gebeur het.

Terwyl die groepe by VoĆ«lklip was daar lewendige Worship musiek by die skougronde. Alhoewel dit baie koud was met ‘n koue suid-ooster wat gewaai het en met bewolkte weer, was daar ongeveer 150 mense wat die geleentheid bygewoon het.

Scroll to Top