George Landbouskou

Skoudans 16 Augustus 2025

πŸŽ‰ GEORGE LANDBOUSKOU DANS 2025 πŸŽ‰
πŸ•ΊπŸ•ΊSAVE THE DATE!!!!!πŸ’ƒπŸ’ƒ
πŸ“… Saterdag, 16 Augustus
πŸ“ Agri-saal, George Skougronde
πŸ•— Vanaf 18:00
Kom dans die vroeΓ« lentekoue weg by die George Landbouskou Dans – ‘n aand vol musiek, energie en glans! πŸ’ƒπŸ•Ί
✨ Kroning van die Skoukoningin 2025 – wees daar om hierdie spesiale oomblik saam met ons te vier!
πŸ† Danskompetisies vir oud en jonk – bring daai dansskoene en wys wat jy kan doen op die vloer!
πŸ’« Musiek. Liggies. Opwinding. Tradisie. Gemeenskap. Moet dit nie misloop nie!
πŸ‘‰ Kaartjies beskikbaar by die by die Skoukantoor.
πŸ“ž Navrae: Karien – 082 786 2814
Scroll to Top