George Landbouskou

Sierduiwe by skou

PLUIMVEE 2024: Kom kyk gerus tydens die George Landbouskou na die pluimvee afdeling. Behalwe vir die groot verskeidenheid hoenders wat ten toon gestel gaan word is daar ook ‘n groot hoeveelheid SIERDUIWE en POSDUIWE wat vanjaar ook by die skou ten toon gestel gaan word.

Sien jou by die 2024 George Landbouskou wat plaasvind vanaf Donderdag 29 Augustus tot Sondag 1 September 2024.

Scroll to Top