George Landbouskou

Skou Koningin

Is jy die volgende Skou Koningin?

Is jy tussen die ouderdom van 18 en 28? Moenie die geleentheid mis om as 2024 se Skou Koningin gekroon te word nie! Registreer nou en staan ‘n kans om in September aan die Gold Talent International Showcase deel te neem.
 
📅 Datum: 16 Augustus 2024
⏰ Inskrywing sluit: 20 Julie 2024
 
Kontak Mariette vir meer inligting: 083 618 2115

Skoukoningin 2024 Inskrywing

  • Deelnemers moet teenwoordig kan wees tydens die George Landbouskou van 29 Augustus tot 1 September 2024.
  • Skryf gerus in indien jy ongetroud is en tussen 17 tot 27 jaar oud is.
  • Die kroning van die 2024 Skou Koningin vind plaas tydens ons skou dans op Vrydag 18 Augustus 2023

Hoe om in te skryf en deel te neem.

  1. Vul die vorm in hieronder – voor 20 Julie 2023
  2. Die Skouraad ontvang jou inskrywing en kontroleer of jy kwalifiseer vir die kompetisie.
  3. Almal wat dan kwalifiseer, word uitgenooi vir onderhoude met die Skouraad.
  4. Die Top 5 word aanlyn geplaas waar die publiek geleentheid kry om deel te neem aan die verkiesing van die Top3.

  5. Die Top 5 finaliste gaan dan deur na die Kroning van die Skou Koningin.
  6. Die kroning van die 2024 Skoukoningin  vind plaas tydens ons Skoudans wat op Vrydag 16 Augustus plaasvind.
Scroll to Top