OPWINDENDE NUUS!!!
Die George Landbouskou bied na ‘n afwesigheid van 3 jaar weer die Mnr en Mej Skou kompetisie aan.
Mnr Skou Inskrywing
Hoe om in te skryf en deel te neem.
- Vul die vorm in hieronder.
- Die Skouraad ontvang jou inskrywing en kontroleer of jy kwalifiseer vir die kompetisie.
- Jou profiel word op die website geplaas.
- Almal wat deelneem word dan op ons Facebook Bladsy geplaas waar die publiek die geleentheid kry om vir hul gunsteling te kies.
- Die Top 5 word dan uitgenooi vir ‘n onderhoud met lede van die skouraad en die 5 finaliste word dan gekies.
- Die Top 5 finaliste gaan dan deur na die finaal en die kroning van Mnr Skou.
- Die kroning van Mnr Skou vind Saterdag aand in die Vermaaklikheids tent plaas.
Mnr Skou 2022 Inskrywings vorm